Schools
WATCH: RAM-leerders opgewonde oor laaste jaar op laerskool
Laerskool Randfontein se nuwe groep graad 7's vertel waarom hulle opgewonde is vir 2025.
“Om laerskool op ’n hoë noot af te sluit,” dit is waarna Laerskool Randfontein se graad sewe-leerders van 2025 uitsien.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



