Schools

RAM-leerders: ‘Almal is gelyk, almal moet dieselfde behandel word’

Leerders van Laerskool Randfontein het hul mening uitgespreek oor Menseregtedag.

Die datum, 21 Maart, staan bekend as Menseregtedag en ‘n handvol leerders van Laerskool Randfontein het hul mening uitgespreek.

• Lees ook: Die kuns agter Menseregtedag

Ané Tromp het gesê, “Menseregtedag is die dag wat mense die regte (wat hulle as mense het) te vier.”

Nastia Botes het bygevoeg, “Menseregtedag beteken niemand kan geskei word van mekaar nie. Almal is gelyk en almal moet dieselfde behandel word.”

Nastia Botes.

Bernard Rademeyer het gesê, “Mense moet regmaak wat hulle doen.”

Bernard Rademeyer.

Vir Rethabile Phage, beteken die dag die volgende.

“Menseregtedag beteken dat enige persoon hul passies mag uitleef.”

Rethabile Phage.

Ofentse Skosana het afgesluit, “Menseregte is die regte wat ‘n persoon het om vry te wees. Soos bv vroue het nou dieselfde regte as mans, wat voorheen nie die geval was nie.”

Ofentse Skosana.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button