School sportSchools

Jannas se Kamakazi’s wys wie is baas

Die eerste rugbyspan maak Hoërskool Jan Viljoen trots nadat hy die onlangse Plattelandkampioenskap gewen het.

Hoërskool Jan Viljoen se eerste rugbyspan het onlangs tydens die Plattelandkampioenskap hul uithouvermoë bewys nadat hulle die wenbeker huis toe gebring het.

• Also read: Jannas awards evening shines a spotlight on youth talents

Die eerste span, beter bekend as die Kamakazi’s, het van 31 Maart tot 4 April aan die kampioenskap in Koster deelgeneem.

Die span het die eindstryd op 3 April met groot ambisie aangedurf. Volgens onderhoof Bianca van der Schyff is die span as die wenners van die toer aangewys.

Die Kamakazi’s het met ‘n sege van 39–12 weggestap.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button