Schools
KYK: Gr1-leerder oor Paasfees
Ma neem haar dogter en graad een-leerder af wat praat oor Paasfees.
Lumé Fourie, ‘n graad een-leerder aan Laerskool Rapportryer, wou graag haar siening oor Paasfees deel.
• Lees ook: Dit gaan oor Jesus – Rappies-leerder
Dit gaan nie net oor Paashasiedag nie, dit gaan alles oor Jesus.
“Jesus is die belangrikste. Die Paashaas is nie belangrik nie,” het sy uitgedruk.
Sy het verder vertel, “Hulle het Jesus op die kruis laat staan en spykers in sy hande en voete geslaan.”
Kyk na die video wat haar ma met die Randfontein Herald gedeel het onder:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



