Opinion
Dankie vir die herstel van paaie
Hiermee wil ek net my dank betuig aan Peter Mathebula en sy span van die Randfontein munisipaliteit vir die herstel van die hoofpad voor plot 146, Middelvlei.
• Pastoor Hannes Pieterse van Emmanuel Pinkster Kerk skryf:
Hiermee wil ek net my dank betuig aan Peter Mathebula en sy span van die Randfontein munisipaliteit vir die herstel van die hoofpad voor plot 146, Middelvlei.
Julle harde werk gaan nie ongesiens verby nie.
Wees verseker van ons opregte dank. Die Here seen julle. Ek as pastoor asook die res van die gemeente is opreg dankbaar vir die feit dat julle die pad herstel het.
Dit maak elke gemeentelid se lewe soveel makliker om nou by die kerk uit te kom. Die pad lyk baie mooi en julle het beslis ‘n puik taak verrig.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!