Opinion

Sien uit na rugbyseisoen

Ek glo van harte julle manne gaan vanjaar net voortbou op julle sukses in die verlede.

• Fanie Badenhorst van Randpoort skryf:

Ek het verlede jaar weekliks die Randfontein Rugbyklub se doen en late gevolg in die media en was baie opgewonde oor die kwaliteit rugby wat dié amateurspan oplewer.

Ek het onglangs gelees dat die Randfontein Rugbyklub baie veranderinge gemaak het en ek is baie opgewonde om te sien watter impak dit op die klub en die spelers gaan hê.

Ek weet die rugbyseisoen het al reeds afgeskop, maar ek is steeds baie opgewonde oor die klub. Ek glo van harte julle manne gaan vanjaar net voortbou op julle sukses in die verlede.

Baie sterkte vir al julle wedstryde wat voorlê.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button