Opinion

Jan jou doring

Ek was werklik aangenaam verras met Jan se uitkyk op die lewe en die manier wat hy daarna streef om 'n verskil te maak.

• Magda Ferreira van Eikepark skryf:

Ek lees in verlede week se Randfontein/ Westonaria Herald die wonderlikse storie van Jan Jacobs en hoe hy daarna streef om tieners deur hul moeilike tye te help.

Ek was werklik aangenaam verras met Jan se uitkyk op die lewe en die manier wat hy daarna streef om ‘n verskil te maak.

Ek self het nog nie kinders van my eie nie, maar ek is seker dat ouers daarbuite nie die tyd maak om met hul kinders te praat en om hulle met hul probleme te help nie.

Alhoewel sommige ouers dit doen, is daar vir seker ‘n nood vir die werk wat jy doen Jan, en ek haal my hoed vir jou af.

Dit wat jy doen is wonderlik en ek glo daar is nog talle lewens wat deur jou kennis en belangstelling geraak sal word.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button