Opinion

Altyd ‘n gespring voor verkiesingstyd

Metaalrelings het vir die afgelope 20 jaar geen verf gesien nie.

Ek stem volkome saam dat dinge altyd so in Februarie gebeur in Randfontein.

Tot die pad wat na die begraafplaas lei het ‘n laag teer gekry. Jammer dit het net tot by die hek gestrek, maar die 500m tot by die nuwe pad en die ingang na rioolwerke is gelos.

Het iemand al opgelet hoe lyk die metaalrelings van die brûe in Randfontein?

Dis besig om af te roes. Het beslis geen verf die afgelope 20 jaar gesien nie.

Besef hulle nie dat verf goedkoper is as nuwe relings nie?

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button