Ongeveer drie weke gelede, toe ek niksvermoedend in my motorhuis instap, het ek iets gehoor en eers gedink dit is my bediende.
Ek het haar gevra wat sy doen, maar ‘n jong man se stem het my geantwoord, “I am looking for something”. Ek het dadelik besef dat dit nie my bediende is nie en in die huis ingestorm om die paniekknoppie te druk.
In die proses is die man oor ons hoë hek en weg voordat die sekuriteitsmaatskappy kon opdaag. Hy het sy sak daar gelos, wat reeds van my man se gereedskap in gehad het.
Mense, ek wil julle waarsku. Wees op julle hoede. Hou jul motorhuise se deure toe.
Die feesseisoen is om die draai en diewe gaan begin toesak.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Support local journalism
Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.
Clinton Botha
For more than 4 and a half years, Clinton Botha was a journalist at Roodepoort Record. His articles were regularly published in the Northside Chronicle now known as the Roodepoort Northsider. Clinton is also the editor of Randfontein Herald since July 2020. As a sports fanatic he wormed his way into various "beats - as the media would know it - and admits openly that his big love always have something to do with a scoreboard, crowds and usually a ball that hops.