Goeie middag.
Ek weet ek is ‘n bietjie laat maar ek wil net my gedeelte ook bydra oor [Wynand Kaltwasser van Mapogo] wat in onlangs se uitgawe genoem is onder die briewe gedeelte.
Hy is werklikwaar die ongelooflikste mens wat mens kan kry. So ‘n Godliefhebbende ou met soveel goed in sy hart.
Ek lees elke dag op Facebook op die groep, I lived in Randfontein and survived, van sy boodskappies wat hy plaas. Wynand jy mag maar!
Ek het jou al gesien by Tambotie Mall en kan sien jy’s ‘n baie gawe man. Dankie dat jy ons almal positief hou elke dag.
Die vrou wat jou eendag trou gaan ‘n wonderlike man kry.
Sterkte met jou pad vorentoe.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



