Opinion

Ons beveilig gemeenskap — AfriForum

Ons sal voortgaan om verantwoordelikheid vir ons eie veiligheid te neem.

Lede van die AfriForum-buurtwag in Randfontein het onlangs in samewerking met die polisie patrollie gery waartydens verskeie arrestasies uitgevoer is.

Hierdie patrollie het sigbaarheid in die gebied verhoog ten einde misdadigers af te skrik. Verskeie vermeende motordiewe is aangekeer en aan die polisie oorhandig.

Die buurtwag het ook die naweek die terrein rondom die Randfontein-skougronde gepatrolleer om te verseker dat die gemeenskap die Randfontein Skou kon geniet sonder om hulle oor misdaad te bekommer.

Buurtwagte bied bystand aan die polisie en help om die gemeenskap te beveilig. Ons sal voortgaan om verantwoordelikheid vir ons eie veiligheid te neem.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button