Opinion

Hoë misdaadsyfer onteien almal se toekoms

Suid-Afrika benodig ‘n nuwe bedeling en ‘n nuwe regering.

Inwoners van die plaasgemeenskap Jachtfontein buite Westonaria het onlangs met my saamgestem dat Suid-Afrikaners se toekoms onteien word deur plaasaanvalle en misdaad in die algemeen.

Die gemeenskap van Jachtfontein is die afgelope twee jaar geruk deur ‘n aantal plaasmoorde. Die ANC-regering in Gauteng het gefaal en die polisie in die provinsie beskik nie oor die vermoë om sy burgers te beskerm nie.

Suid-Afrika benodig ‘n nuwe bedeling en ‘n nuwe regering. Die huidige Gauteng-regering moet tydens die 2019-verkiesing vervang word met ‘n verantwoordbare owerheid waarvan die VF Plus deel is.

Kontak my by 082 466 3786.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button