Schools galleries
-
SKOOL: Tygie o.13-sagtebalspan is Gauteng-kampioene
GalleriesTygies se sagtebal o.13-span is die Liga naaswenners, Tshwane Kampioenskap-wenners, SASI Reekswenners en Gauteng Kampioene.
-
SKOOL: Laerskool Tygerpoort o.11-sagtebalspan is tops
GalleriesTygies het onlangs net weer gewys dat hul sagtebal absoluut tops is. Hul o.11-span is as Ligawenners, Tshwane Kampioenskapwenners, SASI-Reekswenners…
-
SKOOL: Tygies Got Talent
GalleriesDaar was ’n verskeidenheid talente, danse, sang, en instrumente en natuurlik het die onnies ook ouder gewoonte vir groot pret…
-
SKOOL: Savannah Visser skuur skouers met Caster Semenya
GalleriesSy is vroeër die jaar gekies as AVS Hokkiespeler wat die o.14-span verteenwoordig het in Naboomspruit.
-
SKOOL: Montie afrigter gekies as Titan afrigter
GalleriesJurie Boshoff is vir die afgelope drie jaar betokke by Hoërskool Montana se krieket. Hy is baie passievol oor die…
-
SKOOL: Hoërskool Montana hoofleiers vir 2019
GalleriesBaie geluk aan die volgende Hoërskool Montana leerders wat tydens die goue aand op 18 Oktober aangekondig is as hoofleiers…
-
SKOOL: Laerskool Magalieskruin-leerling wen Bds Unlimited Road Race
GalleriesHy speel ook sewesrugby vir sy klub en skool.
-
SCHOOL: Curri Thatchfield Primary school boasts Top Achievers
GalleriesEarlier this year she also qualified for and represented Northern Gauteng in artistic gymnastics where she won a silver medal.
-
SKOOL: Laerskool Wierdapark se skaakspan verwerf Tshwane-kleure
GalleriesHulle gaan Tshwane by die Suid-Afrikaanse Junior Skaakkampioenskappe verteenwoordig in hul verskeie ouderdomsgroepe tydens Desember 2018 in Johannesburg.
-
SKOOL: Laerskool Wierdapark redenaars praat ’n storm los
GalleriesHul redenaarsspanne behaal twee eerste plekke en ’n tweede plek.
-
SKOOL: Laerskool Wierdapark leerling blink uit by showjumping
GalleriesTydens haar deelname aan die Cornerstone Internasionale Classique 2018 is sy aangewys as die Victor Ludorum Kampioen in 60cm.
-
SKOOL: Hoërskool Montana hoofleiers vir 2019
GalleriesHoërskool Montana het onlangs sy nuwe hoofleiers vir 2019 aangekondig.











