Wat’s nuus
-
Video: Sangers laat die voete jeuk tydens die kykNET-konsert – Innibos 2015
GalleriesVan Afrikaanse musiek se grootste name het feesgangers aan't sokkie gehad tydens gisteraand se konsert op die kykNET-verhoog.
-
Video: kykNET Legendes Konsert ‘n nostalgiese hartsreis Innibos
GalleriesDie betowering het lank na die laaste note aangehou. Dit was 'n aand vol nostalgie.
-
12 jaar van Innibos in oorsig: Groei is rede om fees te vier
Community galleriesHier is 'n oorsig van hoe die fees oor die afgelope 12 jaar gegroei het in aanbiedinge en bywoningsgetalle en…
-
Video: Harte klop warm toe volkslied by Innibos weergalm
GalleriesFeesgangers van alle rasgroepe het ingehaak gestaan tydens die opening van Innibos Woensdagaand.
-
Innibos 2015: Huisgenoot Afskopkonsert lok duisende (video en foto’s)
InnibosOnder 'n sielsaangrypende volmaan het duisende feesgangers gisteraand na die Huisgenoot Afskopkonsert gestroom.
-
Innibos 2015: Daar vat hy ons vroumense aan!
InnibosRadioRaps: As jy weer sien, moet jy 'n tafel vir vier bespreek, want dit lyk soos Bothaville se silo's.
-
Innibos 2015: Kom verdwaal op reis in vanjaar se kunswerke
GalleriesKuns Innibos is Dinsdagaand amptelik geopen.Verskeie uitstallings deur kunstenaars soos Wendy Malan, Tanisha Bhano en Griet van der Meulen se…
-
Innibos 2015: Plaaslike visuele kunstenaars gaan die hart van die kunste uitbeeld
InnibosKurator John Anthony Boerma, het spesifiek hierdie uitstalling bymekaargesit en beloof om 25 plaaslike kunstenaars ’n uitstekende platform te gee…
-
Innibos 2015: Koorfees gaan met verskillende stemme uitblink
InnibosWanneer plaaslike mense deel word van die koorgemeenskap gebeur daar gewoonlik iets uiters spesiaal wat die hartsnare sal roer.
-
Innibos 2015: Vonke gaan spat op vanjaar se MK-rockverhoog
InnibosVan die name op vanjaar se program is reeds landswyd bekend, soos Francois van Coke, Jack Parow, Karen Zoid, Bittereinder…
-
Beste van Ses Snare by Innibos
InnibosDie Snare het besluit om met dié nuwe program al hulle musikale talente uit te stal – as kitaarspelers, as…
-
By vanjaar se Innibos-fees is daar beslis iets vir elkeen
InnibosHierdie jaar is daar 64 nuwe uitstallers met die allermooiste kunsprodukte.











