Rekord’s photographers are on the ground and snapping away.
The race starts at 14:00. Good luck to all the participants!
Remember the following streets will be closed for the race:
West Street (closed from 08:00 – 15:00)
South Street from West Street to Bloukrans street (closed from 14:00 – 17:00)
For more updates, like Rekord on Facebook or follow us on Twitter.
Riaan en Zanné Koppeschaan
Madeleine Pienaar en Cherise Smit
Tony Wilson, Ninette Joubert en Rita Wilson
Sya van der Walt-Potgieter en Trudy Stoeder
Daniélle en Natasha Joubert
Bernise Venter saam met Jacqueline en Gustav Gavin
Celeste, Hercules en Tayla Smith
(Back) Reinier Joubert, Johann Oelofsen, Willie Venter, On-Que and Hercules Smith with (front) Simeon Hamman, Andries Hendrik Potgieter, Judith Kea and Wian Fourie
Douwlien Woite, Judith Kea en Kim Beukes
The Mamelodi West police at the scene where a foetus was found.
Patricia Simelane, Lebo Mhlake and Nietzel Baartman.
Tebogo Rasehona, Tsholopelo Molepe and Matshepo Gomba.
Die biertuin was ‘n gewilde plek om te kuier voor die toets op Loftus Versfeld tussen die Springbokke en Argentinië. Shawn Bunge en Jan Stadler (met bokhorings) het dié ontspanningsplek geniet.
Hierdie drie jong dames is almal studente en hulle het van die geleentheid gebruik gemaak om hul sakgeld aan te vul deur amptelike programme by die toets op Loftus Versfeld te verkoop. Van links is Leandri Joubert, Lisa Gouws en Amy Kramer.
Castle sorg dat daar oorgenoeg van hul produk beskikbaar is vir die dors toeskouers.
Weber het ‘n aantal braaiers beskikbaar gestel waar toeskouers voor die wedstryd ‘n vleisie kon braai. Hier wys Moses Nyembe (links) en Nickolas Mokoena hoe dit gedoen word.
‘n Groot groep Springbok ondersteuners het al die pad van Botswana gekom om hul span teen die Poemas van Argentinië te ondersteun. ‘n Paar van hulle het vir Rekord se lens geposeer. Voor hurk Carin van Deventer. Agter, van links, is Lorraine Bezuidenhout, Ben-Marie van der Walt, Lientjie Fourie, Rose Zeelie en Carla van Deventer.
Peter Rees het baie kinderharte bly gemaak met sy ballon karikature wat hy met groot vernuf van opgeblaase balonne maak. Hier ontvang Chanté van Wyk haar ballon-karaktertjie.
Nog ‘n man wat die toets op Loftus Versfeld gebruik het om sy inkomste aan te vul, is Mxilisi Ndlovu. Hier beman hy sy stalletjie met snuisterye langs die Oos-Paviljoen.
The bence where Catelin (14) shot and killed herself on Friday.
Catelin de Witt (14) Photo: Facebook
The park in Amberfield Glen where Catelin committed suicide.
“‘n Springbok ondersteuner is nie volledig uitgedos sonder sy vlag nie”… het Laurence Viviers gesê toe hy met sy vlag en pruik gespog het.
Bryan Habana, vleuel van die Springbokke, op die aanval in Saterdag se toets in die Castle Rugby Kampioenskap teen Argentinië op Loftus Versfeld.
Foto: simondp@actionimage
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
August 30, 2014
Natalie Grobler and Carina Vermooten
Less than a minute