NewsSchools

Affies hoofleiers aangekondig

Dit is weer daardie tyd van die jaar en skole regoor Pretoria kies nuwe leiers wat die skole in die nuwe jaar moet lei. Die Afrikaanse Hoërs Seunskool is so ‘n skool en het pas hul splinternuwe leierskorps vir volgende verkies.  Die nuwe hoofleiers is: Vic Meyer (dissipline, oud-leerling aan Laerskool Menlopark), Adriaan Lubbe (kultuur, …

Dit is weer daardie tyd van die jaar en skole regoor Pretoria kies nuwe leiers wat die skole in die nuwe jaar moet lei.

Die Afrikaanse Hoërs Seunskool is so ‘n skool en het pas hul splinternuwe leierskorps vir volgende verkies. 

Die nuwe hoofleiers is: Vic Meyer (dissipline, oud-leerling aan Laerskool Menlopark), Adriaan Lubbe (kultuur, ook koshuishoofseun, oud-leerling aan Laerskool Rynfield in Benoni), Anrich Stander (hoofseun en koshuisonderhoofseun, oud-leerling aan Laerskool Constantiapark), Cronjé Holtzhausen (sosiaal-maatskaplik, oud-leerling aan Laerskool Anton van Wouw) en Lodewyk Vogel (Sport, oud-leerling aan Laerskool Wierdapark)

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button