EntertainmentLifestyleLocal newsMunicipalNews

NASIONALE NUUS: Regering vra dat Innibos geboikot word

Die ANC het gevra dat die regering op alle vlakke Innibos boikot.

Die ANC het vandag op ‘n mediakonferensie gevra dat die regering op provinsiale en munisipale vlak, Innibos boikot.

Die konferensie is gehou na dié politieke party se provinsiale Lekotla die afgelope naweek. Die party is van mening dat die kunstefees teenstrydig is met sy en die regering se versoeningspogings van die afgelope 21 jaar.

Vir die res van die storie, besoek ons susterspublikasie, Die Laevelder se webtuiste.

Vir gratis gemeenskapsnuus regoor Pretoria, besoek Rekord se verskeie webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

‘Like’ ons Facebook blad en volg ons op Twitter.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button