NewsSchools

Mnr en Mej Garsie 2015 gekroon

Zander van Pyper en Vilecha du Plessis is Saterdag 21 Februarie as Mnr en Mej Garsie 2015 gekroon. Die aand was vol opwinding en gaste by die geleentheid was vermaak deur Adam Tas as gaskunstenaar en Stefan Vermaak as seremoniemeester. Wenners in ander kategorieë was: Mnr en Mej Persoonlikheid – Mynhardt Maree en Yarne Lategan, …

Zander van Pyper en Vilecha du Plessis is Saterdag 21 Februarie as Mnr en Mej Garsie 2015 gekroon.

Die aand was vol opwinding en gaste by die geleentheid was vermaak deur Adam Tas as gaskunstenaar en Stefan Vermaak as seremoniemeester. Wenners in ander kategorieë was: Mnr en Mej Persoonlikheid – Mynhardt Maree en Yarne Lategan, Mnr en Mej Fotogenies – Josh Venter en Stanzi Malan, tweede prins en prinses – Thehan van der Merwe en Marina Rademeyer, eerste prins en prinses – Josh Venter en Stanzi Malan.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons Facebook en Twitter blaaie.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button