NewsSchools

Hoërskool Zwartkop Landloop onstuitbaar tydens NWU Puk reeks

Hoërskool Zwartkop se atlete was onstuitbaar tydens die NWU Puk kampioenskappe op 8 Mei 2015 waar 16 skole deelgeneem het.

Hoërskool Zwartkop se atlete was onstuitbaar tydens die NWU Puk kampioenskappe waar 16 skole deelgeneem het.

Die finaal het Vrydag 8 Mei op die gronde van die NWU Puk plaasgevind.

Daar is in vier afdelings meegeding, naamlik junior seuns en dogters en senior seuns en dogters.

Zwartkop se junior dogters, junior seuns en senior seuns het almal algeheel eerste geëindig, terwyl die senior dogters algeheel tweede geëindig het.

Die atlete van Zwartkop is as die algehele wenners van die Puk landloopkampioenskappe aangewys.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 072 435 7717.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons Facebook en Twitter blaaie.

  • Ons wil hê jy moet altyd weet wat in jou gemeenskap aangaan. Stuur ‘n epos met die woorde ‘Teken aan’ na breakingnews@rekord.co.za vir jou gratis daaglikse nuusflits.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button