Local newsNewsSchool sportSchoolsSport

Nadia Schmidt – Laerskool Elarduspark se skaakster!

Jong skaakster mik vir internasionale roem.

Nadia Schmidt (gr. 6) van Laerskool Elarduspark het onlangs derde in die dogters o.12 afdeling by die SA Junior geslote-skaakkampioenskap by Hoërskool Waterkloof geëindig. Op grond van hierdie prestasie is sy in die SA-spanne ingesluit wat vanjaar aan die Commonwealth Chess Championships 2015 gaan deelneem. Dit vind tussen Junie en November in Nieu-Delhi, Indië en Halkidiki, Griekeland plaas. Schmidt gaan ook van 4 tot 14 Desember 2015 in Livingstone, Zambië aan die African Youth Chess Championships 2015 deelneem.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons Facebook en Twitter blaaie.

  • Ons wil hê jy moet altyd weet wat in jou gemeenskap aangaan. Stuur ‘n epos met die woorde ‘Teken aan’ na breakingnews@rekord.co.za vir jou gratis daaglikse nuusflits.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button