Eldoraigne leerlinge help ander in nood
Die Verteenwoordigende Leerlingraad se welwillendheidskomitee het 'n insamelingsprojek gehou waartydens klere en skoene vir Helpende Hand ingesamel is.
Die leerlinge van Hoërskool Eldoraigne het ‘n groot passie daarvoor om mense in nood te help en bied graag hulp in die gemeenskap aan waar daar ‘n behoefte is.
Die Verteenwoordigende Leerlingraad se welwillendheidskomitee het ‘n insamelingsprojek gehou waartydens klere en skoene vir Helpende Hand ingesamel is. Hier is Burger Nel, Tristan Strydom, Jason Wabanie, Elri Schaap, Brendan Heymans, Michelle Wilbers, Ben du Plessis, Tianet van der Merwe, Laurine Kleynhans, Rut Wolvaardt en Johné Matthysen tydens die oorhandiging.
Het jy dalk nuus oor jou skool? Stuur gerus vir ons ‘n epos na schoolnews@rekord.co.za of skakel ons by 012 842 0300.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook en Twitter blaaie.
- Ons wil hê jy moet altyd weet wat in jou gemeenskap aangaan. Stuur ‘n epos met die woorde ‘Teken aan’ na breakingnews@rekord.co.za vir jou gratis daaglikse nuusflits.
