Local newsNewsSchools

Eldoraigne wys kultuur-uitblinkers aan

Hoërskool Eldoraigne se kultuur-sterre is onlangs aangekondig.

Hoërskool Eldoraigne se twee kultuur-uitblinkers hierdie jaar was Armand Rossouw en Liza Plessis.

Hierdie kultuurseun en kultuurdogter was albei in graad 11.

Albei was op verskeie vlakke by kultuur betrokke en het vanjaar koor gesing, rolle in die Eldo-Skouspel vertolk en produksies geskryf vir interne toneel.

Du Plessis en Rossouw was betrokke by die toneel Vriendin wat genooi is na die ATKV se top-tienertoneel-finaal by Aardklop.

Liza het die hoofrol vertolk en Armand was die regisseur.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 072 435 7717.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons Facebook en Twitter blaaie.

  • Ons wil hê jy moet altyd weet wat in jou gemeenskap aangaan. Stuur ‘n epos met die woorde ‘Teken aan’ na breakingnews@rekord.co.za vir jou gratis daaglikse nuusflits.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button