CrimeLocal newsNews

NASIONALE NUUS: Video van ‘n Boerboel wat ‘n beweerde inbreker aangeval

WAARSKUWING GRAFIESE BEELDE: Dramatiese video materiaal van hoe ’n boerboel en inbreker baklei is deur die eienaar van die reeds bekende Boela beskikbaar gestel.

‘n Video het virale gegaan wat wys hoe ‘n beweerde inbreker aangeval is deur ‘n Boerboel by ‘n eiendom in Middelburg.

Die Observer het pas die sekuriteitsvideo gekry waar die dief wat Boela in sy eienaars, die Steenkamps, se erf in Blackmorestraat platgetrek het.

Daar kan gesien word hoe die booswig vanaf Suidstraat se kant aan die agterkant van die erf oor die muur spring.

Daarna skrik hy effens as die gesin se boerboelteef vanuit die oop buite-toilet vir hom blaf. Hy kom egter gou agter sy is nie eintlik aggressief nie en met handgebare paai hy haar.

Lees die volle storie by mobserver.co.za

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button