NewsSchools

HTS John Vorster se topmatrieks 2015

HTS John Vorster is trots op sy presteerders in die 2015-matriekeksamen.

Corlia Kruger

Rudolf Verryne is die skool se topleerling en spog met nege onderskeidings.

Hy behaal onderskeidings in Afrikaans (87%), Engels (85%), wiskunde (98%), fisiese wetenskappe (93%), elektriese tegnologie (88%), inligtingstegnologie (84%), ingenieurs-grafika en ontwerp (90%), lewensoriëntering (94%) en alpha wiskunde (86%).

Hy sê sy planne vir die toekoms is om BSc aktuariële wiskunde aan Tuks te studeer.

Lourens van Niekerk spog met agt onderskeidings.

Sy vakke sluit in Engels (82%), wiskunde (87%), fisiese wetenskappe (84%), elektriese tegnologie (83%), inligtingstegnologie (80%), ingenieurs-grafika en ontwerp (90%), lewensoriëntering (90%) en alpha wiskunde (89%).

Van Niekerk sê hy gaan elektroniese ingenieurswese aan Tukkies studeer.

“Entrepeneurskap in die lyn van elektronies, digitaal en alles anders moontlik,” sê hy is sy planne vir die toekoms.

Craig Bekeur spog met sewe onderskeidings.

Hy behaal onderskeidings in Engels (81%), wiskunde (93%), fisiese wetenskappe (90%), elektriese tegnologie (84%), ingenieurs-grafika en ontwerp (93%), lewensoriëntering (90%) en alpha wiskunde (94%).

Hy sê hy beplan om BSc fisika by Tuks te studeer.

Soos Bekeur, spog Jacques Smith ook met sewe onderskeidings, in Afrikaans (80%), Engels (85%), wiskunde (97%), fisiese wetenskappe (85%), ingenieurs-grafika en ontwerp (92%), lewensoriëntering (89%) en alpha wiskunde (97%).

Smith sê hy gaan meganiese ingenieurswese studeer.

Do you have more information about the story? Please send us an email to editorial@rekord.co.za or phone us on 083 625 4114.

For free breaking and community news, visit Rekord’s websites:

Rekord East

Rekord North

Rekord Centurion

Rekord Moot

For more news and interesting articles, like Rekord on Facebook, follow us on Twitter or Instagram.

  • We have exciting news! We’re offering a free alert to help you always be in the loop. Send an email with the word ‘Subscribe’ to breakingnews@rekord.co.za to receive your free daily breaking news update.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button