Dié sentrum het vir die eerste keer sy deure in 2002 met slegs 24 leerlinge geopen en van daar af teen ‘n flukse tempo gegroei.
In 2015 het bouwerk aan die nuwe sentrum afgeskop en vandag spog die skool met met ‘n moderne toegeruste sentrum wat 225 leerlinge kan huisves.
Verteenwoordigers van die Onderwysdepartement, hoofde van die omliggende kleuterskole en lede van die beheerliggaam het die opening van die nuwe sentrum bygewoon.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
- Ons wil hê jy moet altyd weet wat in jou gemeenskap aangaan. Stuur ‘n epos met die woorde ‘Teken aan’ na breakingnews@rekord.co.za vir jou gratis daaglikse nuusflits.
