GalleriesLocal newsNewsVideosUpdate

VIDEO: Dianne Broodryk gesels oor die aanval in haar huis

JakarandaFM-nuusleser gesels oor die rooftog by haar huis.

JakarandaFM-nuusleser Dianne Broodryk is verlede week tydens ‘n rooftog by haar huis in The Reeds vasgebind terwyl twee mans die huis geplunder het.

Rekord het onlangs met Broodryk gesels oor die ervaring en hoe sy nou rustigheid vind.

Kyk die video hier:

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

  • Ons wil hê jy moet altyd weet wat in jou gemeenskap aangaan. Stuur ‘n epos met die woorde ‘Teken aan’ nabreakingnews@rekord.co.za vir jou gratis daaglikse nuusflits.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button