‘n Foto van ‘n dooie jagluiperd het gister die rondte gedoen op sosiale media, wat klaarblyklik doodgery is in die Nasionale Krugerwildtuin.
Gerugte doen die rondte dat dit na bewering moontlik ‘n regeringsamptenaar kan wees wat gister ‘n vergadering in die NKW bygewoon het oor grondeise.
Om meer te lees oor hierdie storie, besoek gerus ons susterpublikasie die Laevelder hier.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
- Ons wil hê jy moet altyd weet wat in jou gemeenskap aangaan. Stuur ‘n epos met die woorde ‘Teken aan’ nabreakingnews@rekord.co.za vir jou gratis daaglikse nuusflits.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
