CrimeNews

NASIONALE NUUS: Hond vermink vir moetie

WAARSKUWING GRAFIESE INHOUD: ’n Engelse bulhond is wreedaardig doodgemaak en sy geslagsdeel afgesny.

’n Engelse bulhond is verwurg en sy geslagsdeel afgesny. Daar word vermoed dat die geslagsdeel vir moetie gestroop is, skryf Middelburg Observer.

Me. Sonel du Toit was steeds hewig ontsteld toe sy vertel wat met haar hond, Brakkies, gebeur het.

Die gesin bly in Oosstraat in ’n pypsteelerf, maar hul twee Engelse Bulhonde was voor in die erf by hul ouers om as waghonde te dien.

Almal is vanoggend (Vrydag) werk toe, maar is vroegoggend gebel deur die bure, Ockert en Lulu Venter, wat die hond dood in hul erf gekry het.

Lees volle berig hier > Grafiese Inhoud: Hond vermink vir moetie

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

  • Ons wil hê jy moet altyd weet wat in jou gemeenskap aangaan. Stuur ‘n epos met die woorde ‘Teken aan’ na breakingnews@rekord.co.za vir jou gratis daaglikse nuusflits.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button