NewsSchools

Matriekseun beste in tegniese vakke

Die HTS John Vorster-leerling is vereer vir sy uitstekende prestasie.

’n Mootmatriekleerling is onlangs gelukgewens vir sy prestasie in tegniese vakke tydens verlede jaar se matriekeindeksamen.

Rudolf Verryne van HTS John Vorster is deur die Tshwane-Noord Onderwysdistrik vereer vir sy uitstekende prestasie in die matriekeindeksamen.

Hy het 9A’s in sy matriekeindeksamen behaal.

Rudolf is aangewys as die beste leerling in tegniese vakke in die streek.

Rudolf het sertifikate, trofeë en ’n skootrekenaar as geskenk ontvang.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

  • Ons wil hê jy moet altyd weet wat in jou gemeenskap aangaan. Stuur ‘n epos met die woorde ‘Teken aan’ nabreakingnews@rekord.co.za vir jou gratis daaglikse nuusflits.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button