Twee onderwysers van Hoërskool FH Odendaal verteenwoordig die skool in die rugbywêreld.
Quinton Engelbrecht is onlangs aangestel as die sekretaris van die Blou Bulle Rugbyunie.
Hy is ook aangestel as die hoofafrigter van die SA Rugbyunie se Blou Bulle skoolontwikkelingspan.
Saam met hom is mnr Erik Combrink aangestel as die hulpafrigter vir dié span.
Hoërskool FH Odendaal sê hulle is baie trots op hierdie onderwysers.
“Ons bereik nuwe sporthoogtes.”
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
- Ons wil hê jy moet altyd weet wat in jou gemeenskap aangaan. Stuur ‘n epos met die woorde ‘Teken aan’ nabreakingnews@rekord.co.za vir jou gratis daaglikse nuusflits.
