CrimeNews

NASIONALE NUUS: Nege jarige vermoor

’n Nege jargie kind is Vrydagoggend in haar kamer gevind met ‘n tou om haar nek.

‘n Graad 3 leerling van Laerskool Eligwa, in Vanderbijlpark is in haar kamer by die Periston House woonstelle in Helena Lochnerstraat vermoor, skryf  die Vaalweekblad.

Michelle Koekemoer(9), is Vrydagoggend deur haar ma Sonja in haar kamer gevind met ‘n tou om haar nek.

Sy is vermoedelik verwurg.

Sonja het volgens inligting die oggend wakker geword self met ‘n tou om haar nek.

Vir volle berig en video gaan na: Vaalweekblad

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

  • Ons wil hê jy moet altyd weet wat in jou gemeenskap aangaan. Stuur ‘n epos met die woorde ‘Teken aan’ na breakingnews@rekord.co.za vir jou gratis daaglikse nuusflits.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button