NewsSchools

HTS John Vorster blink uit by ingenieurskompetisie

Twee spanne het in hul afdelings gewen.

Leerlinge van HTS John Vorster het onlangs by ’n ingenieurskompetisie presteer.

Twee spanne van dié skool het hul afdelings van die TUT-ingenieurskompetisie gewen.

Die kompetisie word jaarliks deur die Tshwane Universiteit van Tegnologie (TUT) aangebied.

Zané Calitz, Justin Swartz, Amor la Grange en Christine van Wyk het die argitektuurafdeling gewen met ’n kiosk wat hulle ontwerp het.

Hanno Murray, Arno Lombard en Wian Pretorius het die siviele-ingenieursafdeling gewen. Hulle het ’n waterfilter ontwerp en gebou.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

  • Ons wil hê jy moet altyd weet wat in jou gemeenskap aangaan. Stuur ‘n epos met die woorde ‘Teken aan’ nabreakingnews@rekord.co.za vir jou gratis daaglikse nuusflits.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button