CrimeLocal newsNews

NASIONALE NUUS: Phillip se kopbeen was in twee gebreek

"VEREENIGING. – Dr. Mpho Seele het vanoggend in die Hooggeregshof in Vereeniging oor Thea, Carlia en Phillip se beserings getuig."

“Volgens dr. Seele het die een patroon aan die regterkant van haar gesig ingegaan, teen haar kopbeen vasgeslaan en agter haar linkeroor onder die vel gestop.”

Volgens die Vaal weekblad, “het die die tweede patroon naby haar mond ingegaan het en die basis van haar brein getref en by haar linkerslaap uitgegaan, maar onder die vel bly lê. Al haar organe was bleek weens bloedverlies.”

“Die afstand vanwaar die skote afgevuur is word op  60 – 90mm in ‘n afwaarste rigting bereken terwyl sy plat in die bed gelê het”, berig die Vaal weekblad.

Lees die volledige berig op ons susterpublikasie Vaal weekblad.

Lees ook: 

Familie in rou na man se wrede moord

Verdagte in pastoor se moord in hof

 

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Verdagte in pastoor se moord

Familie in rou na man se wrede moord

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

  • Ons wil hê jy moet altyd weet wat in jou gemeenskap aangaan. Stuur ‘n epos met die woorde ‘Teken aan’ nabreakingnews@rekord.co.za vir jou gratis daaglikse nuusflits

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button