CrimeNews

NASIONALE NUUS: Man gevang hond verkrag

'n Man is Maandag in 'n gruwelike daad vasgevang.

‘n Man is Maandag gevang in Van der Hoffpark sy werkgewers se familiehond verkrag.

Die man wat al ses maande by die familie in die tuin werk is glo deur die huishulp gevang toe sy uitgegaan het om die wasgoed op te hang.

Om meer te lees oor hierdie storie, besoek gerus ons susterpublikasie Potchefstroom Herald.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button