
‘n Vrou se naakte liggaam is Vrydagoggend vroeg deur ‘n verbyganger op ’n sypaadjie op Derbylaan gevind. Die vrou se Pekingese hond wat op haar lyk gesit het, is eers later verwyder.
50-jarige Isabel Venter het in Brakpan gewoon.
Om meer te lees oor hierdie storie, kliek gerus op ons susterpublikasie Brakpan Herald.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
