Dit het Woensdag aan die lig gekom dat 45-jarige ma van Poppie, Louisa Koekemoer, ’n klag van ontvoering en aanranding aanhangig gemaak het.
Koekemoer beweer dat ‘n vrou in ‘n wit motor laat Woensdagmiddag op die plaas waar hulle bly buite Brits opgedaag het en haarself as ‘n polisiebeampte voorgedoen het. Die vrou het haar na bewering ‘n vuurwapen uitgehaal en haar daarmee oor die kop en in die gesig geslaan.
Om meer te lees oor die storie, kliek gerus op ons susterpublikasie, Kormorant.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
