Die tienersteungroep (TSG) by Hoërskool Wonderboom werk saam met die skoolsielkundige en bestaan uit ’n groep van 38 graad 11- en 12-leerlinge wat elkeen toegewys word aan ’n graad 8 tot 10 voogklas.
Die inisiatief is sodat die leerlinge vertroue opbou en persoonlike probleme met die TSG-lid deel.
Hulle word tydens groepsessies deur die skoolsielkundige opgelei om enige probleme te identifiseer en te help waar hulle kan. Ernstige gevalle word na die skoolsielkundige verwys.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
