Quintin Wils, onderwyser aan Hoërskool Eldoraigne het skoonskip gemaak toe hy vyf toekennings ontvang het by die 2016 SATMag Awards wat op Maandag 2 Januarie gehou was.
Hierdie toekennings sluit in: Beste Opkomende Regisseur (vir Quintin Wils), Beste Cutting Edge Produksie, Beste Klank Ontwerp, Beste Ondersteunende Akteur en die groot toekenning vir Beste Produksie.
Hierdie toekennings was vir Quintin se produksies van Porselein en bRENT – A Mobile Thriller wat in 2016 op die planke was.
Do you have more information about the story? Please send us an email to editorial@rekord.co.za or phone us on 083 625 4114.
For free breaking and community news, visit Rekord’s websites:
For more news and interesting articles, like Rekord on Facebook, follow us on Twitter or Instagram
