NewsSchools

SKOOL: Hoofleiers vir 2017 by Laerskool Witpoort

Hoofleiers tydens jaarlikse akademiese meriete-aand aangekondig.

Laerskool Witpoort het die nuwe leiers vir 2017 op 1 Desember 2016 tydens hulle jaarlikse akademiese meriete-aand aangekondig.

’n Rare verskynsel is dat beide die onderhoofleiersposte deur Prinsloo’s beklee word, alhoewel hulle nie familie is nie.

Die hoofmeisie, Elmi van Aardt, kom van Grootfontein en die hoofseun, Gerhard van Wyk, kom van Elandsfontein af.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button