Voorste ry: Jurgen, Isabelle en Magnus Vorster.
Tweede ry: Chanel en Nicole Ferreira, Belinda en Edward Bezuidenhout, Francois en Adriaan Fourie, Chrizelle en Juané Rossouw
Derde ry: Estienne en Dehlia Terblanche, Mia en Mika de Villiers, Zoe en Amy Harmse.
Vierde ry: Conrad en Henré Fourie, Ruben Hollander (Ruan Afwesig), Rohan en Marlet Erasmus, Bella en Kayla Naidoo.
Vyfde ry: Luhané en Kaylé Smith, Hayley en Taylor Theron, Louann en Melinda Boshoff, Jemma en Bella Vorster.
Sesde ry: Jo
Die aantal ‘meerlinge’ het baie gegroei by Laerskool Wierdapark vanjaar.
Hierdie jaar is daar 32 tweelinge en een drieling, altesaam 67 blinkoog Wieries, wat die skool bywoon.
In elke graad is daar minstens een stel ‘meerlinge’.
Gelukkig word hulle in verskillende klasse ingedeel, sodat die identiese tweelinge nie die onderwysers verwar nie.
Dit help ook die kinders om in gebalanseerde individue te ontwikkel.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe: