NewsSchools
Hoërskool bring hulde aan Joost
Oud-Odie Joost van der Westhuizen is verlede week deur die leerders en personeel van Hoërskool FH Odendaal vereer. Groot baniere, kruise en blomme het deel gevorm van die funksie. Die hoogtepunt was die War Cry wat deur die eerste rugbyspan aan Joost opgedra was. ’n Muntlegging is ook vir die J9 foundation gedoen. Het jy …
Oud-Odie Joost van der Westhuizen is verlede week deur die leerders en personeel van Hoërskool FH Odendaal vereer.
Groot baniere, kruise en blomme het deel gevorm van die funksie.
Die hoogtepunt was die War Cry wat deur die eerste rugbyspan aan Joost opgedra was.
’n Muntlegging is ook vir die J9 foundation gedoen.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
