GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

SKOOL: HS Eldoraigne: Blou Bulle provinsiale rugbyspelers

Baie geluk aan die volgende seuns wat gekies is vir die spanne!

Ons senior rugbyspelers maak weereens hulle merk by die Blou Bulle Provinsiale spanne vir 2018.

Baie geluk aan die volgende seuns wat gekies is vir die spanne:

Blou Bulle o.18-seuns: Marvin Peterson – Cravenweekspan, Ruan Botha – Akademie XV-tal, Shane Bolton – Akademie XV-tal, Hilton Olivier – Akademie XV-tal en Divan Barend Bezuidenhout – Akademie XV-tal.

Blou Bulle 0.16-seuns: FJ Griessel – B-span, Kenneth de Klerk – B-span, Edrich Reynecke – C-Span, Francois Bezuidenhout – B-span en Riwan Ramann – C-span.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button