GalleriesNewsSchoolsSchools galleries
SKOOL: Laerskool Wierdapark skaak
Zandri Odendaal het die o.11-meisies afdeling gewen in die Gauteng Individuele Skaaktoernooi.
Zandri Odendaal het die o.11-meisies afdeling gewen in die Gauteng Individuele Skaaktoernooi wat in Mei by die Voortrekkermonument plaasgevind het.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
