GalleriesNewsSchoolsSchools galleries
SKOOL: Laerkool Tygerpoort rugby prysuitdeling
Die o.10 A-span ontvang ’n trofee vir die beste A-span in Laerskool Tygerpoort se interne kompetisie.
O.9 B- en o.10 B-spanne ontvang die trofee vir die beste B-span in Laerskool Tygerpoort se interne kompetisie vir beste spanne. Hulle deel die trofee. Albei spanne was ook ligawenners.
O.10 A-span ontvang ’n trofee vir die beste A-span in Laerskool Tygerpoort se interne kompetisie vir beste spanne.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
