GalleriesNewsSchoolsSchools galleries
SKOOL: Boeries neem deel aan Karate SA kampioenskappe
Christiaan en Saskia Liebenberg neem deel aan die kampioenskappe.
’n Jong seun en sy ousus, Christiaan Liebenberg (graad 2) en Saskia Liebenberg (graad 7) van Laerskool Boerefort neem hierdie week deel aan die SA Karate-kampioenskappe te Durban.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
