GalleriesNewsSchoolsSchools galleries
SKOOL: HTS John Vorster kondig nuwe leerlingraad aan
Die nuwe JV-raad is op 25 Mei bekendgestel.
Die Hoër Tegnologiese skool John Vorster het op 25 Mei 2018 hul nuwe JV-raad bekendgestel vir die tydperk van 2018/2019.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!