GalleriesNewsSchoolsSchools galleries
Laerskool Wierdapark presteer in Wiskunde- en Wetenskap-in-Aksie Olimpiades
Hulle was onder die top 30 presteerders in die streek (Gauteng-Noord, Limpopo en Mpumalanga).
Die volgende leerders het uitstekend presteer in die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns se Wiskunde- en Wetenskap-in-Aksie olimpiades.
Hulle was onder die top 30 presteerders in die streek (Gauteng-Noord, Limpopo en Mpumalanga).
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
