NewsSchool sportSchoolsSport

Hoër Tegniese Skool John Vorster se bergfietsryers ry goed

Sewe van Hoër Tegniese Skool John Vorster se bergfietsryers het onlangs die 2019 inter-skole finale van die Spur skolereeks bygewoon by Die Hoërskool Wagpos buite Brits.

Sewe van Hoër Tegniese Skool John Vorster se bergfietsryers het onlangs die 2019 inter-skole finale van die Spur skolereeks bygewoon by Die Hoërskool Wagpos buite Brits.

Die seuns het gery om punte vir die skool bymekaar te maak en het 17e gekom uit 86 skole van regoor die land, insluitend skole van Zambië en Namibië.

Do you have more information about the story? Please send us an email to editorial@rekord.co.za or phone us on 083 625 4114.

For free breaking and community news, visit Rekord’s websites:

Rekord East
Rekord North
Rekord Centurion
Rekord Moot

For more news and interesting articles, like Rekord on Facebook, follow us on Twitter or Instagram

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button