Garsies raap medaljes op
Ses atlete ontvang goue medaljes en drie atlete ontvang silwer medaljes.
Sestien atlete van Hoërskool Garsfontein het onlangs aan die Gauteng-kampioenskappe te Ruimsig deelgeneem. Ses atlete ontvang goue medaljes en drie atlete ontvang silwer medaljes.
Goue medaljes: Vihan Kemp in 100m-hekkies en 300m-hekkies, Cyla Botha in 800m, Nadia Potgieter in 1 500m, Jean Botha in Diskusgooi, Jaco Venter in 100m en Chane Kok in die 400m-hekkies.
Silwer medaljes: Ulrich van Tonder in spiesgooi en 100m-hekkies, Owen Herbst gewigstoot en Danie Cornelissen in 2 000m-hindernis.
Do you have more information about the story? Please send us an email to editorial@rekord.co.za or phone us on 083 625 4114.
For free breaking and community news, visit Rekord’s websites:
For more news and interesting articles, like Rekord on Facebook, follow us on Twitter or Instagram
