High SchoolKidsLocal newsNews

Matrieks plant boom vir Wilgies-tradisie

Dit simboliseer die leerders van 2021 wat vir altyd diep gewortel sal wees in die geskiedens van Hoërskool Die Wilgers.

’n Jarelange tradisie is by Hoërskool Die Wilgers voorgesit toe vanjaar se matrieks ’n boom geplant het by die skool.

Die matriekraad van 2021 het op Dinsdag, 17 Augustus ’n Van Wykshoutboom op die skoolterrein geplant.

Dit simboliseer die leerders van 2021 wat vir altyd diep gewortel sal wees in die geskiedens van Hoërskool Die Wilgers.

LEES MEER: SAVLU vier 90 jaar en skenk komberse aan gemeenskappe 

Die boom met sy hangende takke en ligte violetblou-blomme wat gedurende die lente en vroeë somer blom se eienskappe is eie aan die Wilgies van 2021.

Besoekers en huidige Wilgies kan vandag op die skoolterrein onder boomryke skadu gedy as gevolg van dié erfenis wat graad 12s jaarliks nalaat. Hoërskool Die Wilgers is altyd in harte geplant.

Do you have more information about the story?

Please send us an email to editorial@rekord.co.za or phone us on 083 625 4114.

For free breaking and community news, visit Rekord’s websites: Rekord East

For more news and interesting articles, like Rekord on Facebook, follow us on Twitter or Instagram

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button